| Management number | 231883002 | Release Date | 2026/06/18 | List Price | $90.00 | Model Number | 231883002 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Hierdie boek is een van die duurste boeke wat tans op Amazon in Kindle formaat beskikbaar is. Dit bestaan nie in gedrukte formaat nie. Dit is geskryf vir die rykste mense. Mense wat dit kan koop sonder om te skroom. Dit is nie vir armes, suiniges, of diegene wat hulle geld tel nie. Moet daarom asseblief nie hierdie boek koop as jy nie genoeg geld in jou bankrekening het nie. Indien jy nie welaf is nie en jy dink dat jy hierdie boek kan lees en na die tyd vir ʼn terugbetaling vra, gee nou op. Jy is nie in hierdie boek se mark nie. Enigiets ongewoons is duur! Dit is die wet van vraag en aanbod. Slegs ʼn paar bevoorregtes kan hierdie boek koop en lees. Die res; wees op julle weg. Daar is talle gratis e-boeke beskikbaar vir jul lang winteraande. Maar as jy baie geld het, en as die prys van hierdie boek jou glad nie afsteek nie, welkom, en lekker lees. Read more
| ASIN | B00R1UULV0 |
|---|---|
| Language | Afrikaans |
| File size | 1.5 MB |
| Page Flip | Enabled |
| Word Wise | Not Enabled |
| Print length | 14 pages |
| Accessibility | Learn more |
| Publication date | December 14, 2014 |
| Enhanced typesetting | Enabled |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form